Om 'n sindikaat te begin of deel te word van een is 'n eenvoudig prosedure, daar is ook meer as een manier om te begin.
Die doel is om op n eenvoudig manier vir jou n plek te skep waar jy in 'n groep omgewing met familie, vriende, kollegas en selfs onbekendes jou passie vir lotto speel kan deel.
As jy graag jy jou eie sindikaat wil begin en jou vriende wil uitnooi om deel te word kan jy dit doen deur na jou rekening bladsy te gaan en te kliek op die"sindikaat beheer" link. Dit sal jou verwys na jou profiel bladsy. Kliek volgende op die "Sindikaat groep" link en volg die instruksies om of 'n nuwe sindikaat te skep of om deel te word van 'n reeds bestaande sindikaat.
As jy eers deel is van 'n groep kan jy kaartjies aan die groep toevoeg vanaf jou bestellings bladsy.
Nota: Deur deel te wees van 'n groep sal jou nie outomaties laat deel in die prysgeld wat die groep gewen het nie. Om in ag geneem te word vir prysgeld moet jy 'n kaartjie vir n spesifieke speletjie aan 'n sindikaat toegevoeg het. Alle lede wie kaartjies toegevoeg het sal gelyk deel in enige prys wat gewen is( uitgedruk as n persentasie van die kaartjies gekoop) So as jy 10 kaartjies gekoop het vir die euro lotto en jou vriend 5 kaartjies is jy geregtig op 75% en jou vriend op 25% van prysgeld gewen.
Op die voltooide betalings bladsy kan jy maklik deel word van 'n sindikaat. Kaartjies wat jy pas gekoop het kan toevoeg word aan die sindikaat. Dit is regtig maklik en vereis net n kliek of twee.
As jy enige vrae het...... kan jy ons gerus kontak en ons sal dit na ons beste vermoe beantwoord.
fllotteryonline.com is not associated, endorsed, connected to: The UK Lottery, Irish
Lottery, MUSL, NY lottery, Canada Lottery, Euromillions lottery. The trademark EUROMILLIONS is
owned by services aux lotteries en Europe (SLE).